Rencia

Tussen toe en nou
Lê ‘n duisend gisters
Trane was daar
En harte het gepyn

Mag jou mooi blou oë
Jou glimlag blý weerkaats
Sodat komende tye
Jou hart bly laat dans

(c) Hanneliese Mei 2018

Vir my oudste dogter op haar 37st verjaarsdag. Die hartspyn van my kinders is vir my die moeilikste, want ek kan nie ‘n pleister plak vir beter word nie…

Advertisements

4 thoughts on “Rencia

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s