Deliverance


my hart verlang na die donker
deliverance, maak my vry
waar donker lig maak
my siel verhonger
versmoor, onder sloepe skynheilige sfeer

my hart verlang;
na waar die geestelike vry vloei
nie gedwonge voel
halleluja vry roep

my hart verlang;
na musiek wat my siel streel
diep donker klanke
vloeiend deur my binneste

my hart verlang;
na dit alles en nog meer…
maar vir nou, vir nou
eie ek survive
troebelend, maar helder gees

(c) Hanneliese Februarie 2020

Sfeer-groep mense met sekere opvattings of geheel van denkbeelde en gevoelens waarin mense leef

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s