Lollalief

Die hekkies van die lewe
is soms hoog en soms laag
dit is die gesindheid waarmee jy spring
wat jou sprong gaan bepaal

Daar gaan steiltes op jou wag
en volstoom afdraandes
jou wilskrag gaan die deurslag gee
sodat geen pad jou kan terug hou

Daarom wens ouma vir jou:
‘n reënboog om die donker pad te verlig
‘n woud van sonneblomme wat padlangs vir jou glimlag
om loslit oor die hekkies van die lewe te seil
sodat gelykpad, heelpad, jou spoed sal vermeerder

(c) Hanneliese 26 Januarie 2020
Vir my kleindogter Lieze-Marié met haar 21st verjaarsdag

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s