Sielvolle lewensruimte


Vandag roer ‘n diep verlang
krap krap om uit te kom
van tequila drink tot ek kots
inkpyn wat bloeiiiii
met dagga en wierookwalms wat draal

jy kruie in my gedagtes
jou lyf vul ruimtes
die lekker van jou wees
‘n onvergeetlike fees

ek bemin jou deur my kwatryn
jy is my dors gemeet aan wyn
alewige lus na jou,
laat my kwyl
maar nie na wyn

waar gedagtes maal
maar itentiteit ontbreek
sluimer siele…

wié nié, droom
wens
wonder
fantaseer
is sterwend,
dood
mórsdood

(c) Hanneliese Desember 2019

Itentiteit is gelykaan die ruimte van menswees…sielloos…

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s