Reën…vir Marloth

Saggies,
seën Moeder Natuur;
20200223_151251-3586425789.jpg
Druppels plons onwillekeurig
Die groengras staan welig
20200223_152426-31395789975.jpg
Bokkies huppel baldadig
20200223_151208-32055035135.jpg
Kristaldruppels hang swaar
20200223_151435-221009187.jpg
Boomtakke wuif glimlaggend
Die grond slurp versadigend
20200223_145402-21406731753.jpg
Klippe glim blinknatkrone
Groengrastapyte kruip voort
Murmelend vloei die watermassa
20200223_150823-31805800196.jpg
Spatsels kleur weerspieël die vreug
20200223_145348-3192401937.jpg
Sprankel begroet die oog oraloor
20200223_152903-32041721282.jpg
Betuig dankbaarheid

Marloth sug jubelend, selfvoldaan
Reën:
Gee lewe!!!

(c) Hanneliese Februarie 2020

One thought on “Reën…vir Marloth

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s