Vir Gerhard

Verjaarsdagwense tel veelvuldige kerse
wyl hartlangswense oortreffend seëvier
mag bosdotkerse
jou vele jare verkies

die roep van die visarend weerklink
met elke glasie geskink
en bosgenot
die hart optop

met Moeder Natuur se eie wet
val alles op tyd in plek
soos die Westersonligdim
saam die laaste asemsug

(c) Hanneliese Junie 2020

Vir ons buurman wat eersdaags verhuis na Bosbedot in Marlothpark